positron
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
positron | positrone |
- Van posi(tief) + (elek)tron.
- po•si•tron
- (fisika) Die antimaterie-ekwivalent van die elektron; dit het dieselfde massa, maar ’n positiewe lading.
- anti-elektron
- positronies, positronium, spositron
Vertalings: positron | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor positron.