antisikloon
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
antisikloon | antisiklone |
Etimologie
Woordafbreking
- an•ti•si•kloon
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (weer) 'n Gebied met lugdruk wat hoër as gemiddeld is en waarvanaf winde weg beweeg.
Voorbeeldsinne
- Die Kalaharihoogdruk en die Suid-Atlantiese en Suid-Indiese hoogdrukke is subtropiese antisiklone.[1]
Sinonieme
Antonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|