Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  apartheid     —  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ɐˈpartɦɛit]

  Woordafbreking

apart•heid

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(politiek) Die beleid van geïnstitusionaliseerde skeiding van, of diskriminasie tussen rasse, wat van 1948 tot 1990 in Suid-Afrika toegepas is.

     Voorbeeldsinne

Die oorspronklike doel van apartheid was om die verskillende bevolkingsgroepe afsonderlik naas mekaar tot ontwikkeling te bring.

     Vertalings

  Vertalings:    apartheid
Engels: apartheid(en)
Nederlands: apartheid(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor apartheid.