atmosfeer
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
atmosfeer | atmosfere |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
atmosfeertjie | atmosfeertjies |
- IFA: ɐtmosfiə̯r
- 'n Laag gasse wat 'n hemelliggaam, gewoonlik 'n planeet, omring.
- Die aantrekkingskrag van die aarde hou die atmosfeer in posisie sodat dit saam met die aarde om sy eie as en om die son roteer.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor atmosfeer.
Vertalings: atmosfeer | |||
---|---|---|---|