Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  baai     baaie    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  baaitjie     baaitjies  

  Woordafbreking

baai•tjie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Klein baai.

     Voorbeeldsinne

Die brug was bedoel om oor die Goue Horing, 'n baaitjie by die mond van die Bosporus, te strek.

     Vertalings

  Vertalings:    baaitjie
Nederlands: baaitje(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor baaitjie.