balein
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
balein | baleine |
Uitspraak
- IPA:
Woordafbreking
- ba•lein
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n dun, plat en soepel strook van 'n buigsame materiaal; oorspronklik 'n neweproduk van die walvisvangs
Vertalings: balein | |||
---|---|---|---|
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | balein v/m | baleinen |
Verkleinwoord | baleintje | baleintjes |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ba.ˈlɛɪ̯n]
-
(lêer)
Woordafbreking
- ba•lein
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Balein; 'n dun, plat en soepel strook van 'n buigsame materiaal
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | balein o |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- die stof waaruit die baleine van walvisse bestaan