'n Bastergemsbok.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bastergemsbok     bastergemsbokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bastergemsbokkie     bastergemsbokkies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere)   Hippotragus equinus, 'n groot wildsbok wat in die grasvelde van Wes-, Sentraal-, Oos- en Suidelike Afrika aangetref word.

     Voorbeeldsinne

Die bastergemsbok is, ondanks sy naam, nie 'n verbastering van die gemsbok nie, maar 'n geheel en al ander spesie.

     Vertalings

  Vertalings:    bastergemsbok
Engels: roan antelope(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bastergemsbok.