bed
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bed | beddens |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bedjie | bedjies |
- Hulp:IPA: [bɛt]
-
(lêer)
- 'n Meubelstuk waarop mens slaap.
- 'n Bed bestaan tipies uit 'n staanstuk, met 'n matras en beddegoed daarop (soos kussings, lakens en dekens).
- «Met die verkeerde been uit die bed klim»
- 'n Slegte bui hê.
Vertalings: bed | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bed.