Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bed     beddens    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bedjie     bedjies  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [bɛi̯ki]
    
(lêer)

  Woordafbreking

bed•jie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Klein bed.

     Voorbeeldsinne

Daar is stoeltjies, 'n bedjie en fyn koppies in die pophuis.

     Vertalings

  Vertalings:    bedjie
Nederlands: bedje(nl)