Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  been     bene, beendere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  beentjie     beentjies  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [biɛŋki]
    
(lêer)

  Woordafbreking

been•tjie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Klein been.

     Voorbeeldsinne

Japie het sy kreupel beentjie gebreek en lê hy nou in die hospitaal en wegkwyn.

     Spreekwoorde

«Hy sit die beste beentjie voor.»
Moeite doen om 'n goeie indruk te maak.

     Vertalings

  Vertalings:    beentjie
Nederlands: beentje(nl)