Afrikaans (af)

  Etimologie

Afgelei van behae met suffiks -lik.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   behaaglik     behaaglike     behaagliks  

  Uitspraak

    
(lêer)
be•haag•lik

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

Aangenaam; wat behae skep.

     Voorbeeldsinne

  1. Die groot grasperke, die hoë, skaduryke denne- en sipresbome skep ’n behaaglike landelike atmosfeer, waarin die gees tot rus en die liggaam tot ontspanning kom.[1]

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: pleasing(en), comfortable(en)
Nederlands: behaaglijk(nl)

  Verwysings