Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   aangenaam     aangename        
Vergrotend   aangenamer      
Oortreffend   aangenaamste  
    
(lêer)


aan•ge•naam
Genoeglik; lekker; 'n positiewe gevoel oproep.
Die water in swembaddens kan verhit word om dit meer aangenaam vir swemmers te maak.
onaangenaam
  Vertalings:    aangenaam
Engels: pleasant(en), nice(en)
Nederlands: aangenaam(nl)