Beide honde is op die foto ingekry.
Telwoord
beide
bei•de
Elkeen van twee.
Wat 'n oulike prentjie van beide honde. Hulle kyk beide na dieselfde ding.
albei
Hoofdtelwoord
  Vertalings:   
Engels: both(en)
Nederlands: beide(nl)