beken
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | beken |
Verlede Tyd | ek | het beken |
- be•ken
- Bely; iets wat onbehoorlik of strafbaar is erken.
- Beken maar jy is die skuldige!
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- (klemtoonhomogram)
- béken
- Hulp:IPA: [ˈbe.kə(n)]
-
(lêer)
Woord |
---|
béken |
- Meervoud van ☞ beek.
Woord |
---|
bekén |
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bekennen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van bekennen
- gebiedende wys van bekennen
- 1.: Ik beken.
- 2.: Beken je?
- 3.: Beken!