belastingparadys

Enkelvoud Meervoud
  belastingparadys     belastingparadyse  
    
(lêer)
Samestelling van belasting en paradys.
be•las•ting•pa•ra•dys
'n Land met 'n relatief gunstig belastingstelsel.
Ná die oorlog was die Kanaaleilande as belastingparadys 'n aantreklike bestemming vir welvarende Britte.
  Vertalings:    belastingparadys
Engels: tax haven(en)
Nederlands: belastingparadijs(nl)