Sien ook Paradys

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  paradys     paradyse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  paradysie     paradysies  

  Woordafbreking

pa•ra•dys

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Plek waar alles oorvloedig, mooi en goed is; 'n heerlike verblyfplek; lushof.

     Voorbeeldsinne

Die omgewing is bekend as 'n paradys vir die groeiende aantal plaaslike en internasionale voëlkykers.

     Afgeleide woorde

belastingparadys

     Vertalings

  Vertalings:    paradys
Engels: paradise(en)
Nederlands: paradijs(nl)