'n Mense se bene.
Bene.
Enkelvoud Meervoud
  been     bene, beendere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  beentjie     beentjies  
be•ne
  1. (anatomie) Meervoud van been; meer as een been.
  1. 'n Mens het twee bene terwyl 'n hond vier pote het.
  2. 'n Volwasse mense het ongeveer 200 bene.
  3. In meetkunde het elke hoek twee bene en 'n hoekpunt.
  Vertalings:    bene
Engels: bones(en), legs(en), shanks(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bene.


Stellende trap van die bywoordelike vorm van ☞ bonus.