beperk
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | geperk |
Verlede Tyd | ek | het beperk |
- be•perk
- Belgravia kan as Suid-Afrika se eerste beveiligde woonbuurt beskou word, omdat toegang tot 1903 deur hekke, wat snags gesluit is, beperk is.
Vertalings: beperk | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | beperk | beperkte | beperktes | |
Vergrotend | beperkter | |||
Oortreffend | beperkste |
- Klein of gering; begrens.
- Hy begrip van wat aangaan is beperk. Hy het beperkte insig in die saak.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|