bergketting
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bergketting | bergkettings |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bergkettinkie | bergkettinkies |
-
(lêer)
- berg•ket•ting
- (geologie) 'n Reeks berge wat aan mekaar gekoppel is
- Die Sam Khubis-terrein, waar die belangrikste en finale slagveld plaasgevind het, is 'n sirkelvormige bergketting met slegs een opening[1]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|