besem
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
besem | besems |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
besempie | besempies |
- Sedert 1240 in Middelnederlands as besme, besem opgeteken. Van Proto-Germaans *besman- (tak, roede).[1]
-
(lêer)
- be•sem
- (gereedskap) Groot borsel met 'n lang steel
- Ontwerpsake: werklik pragtige stofpanne, besems en ander skoonmaakgereedskap.[2]
- «Nuwe besems veeg skoon.»
- Nuwe werkers werk dikwels goed, maar dit bly nie altyd so nie.
Vertalings: besem | |||
---|---|---|---|