Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   beskikbaar     beskikbare        
Vergrotend   beskikbaarder      
Oortreffend   beskikbaarste  
be•skik•baar
Dit wat jy kan kry of gebruik; waaroor beskik kan word; voorhande.
Daar is 'n nuwe weergawe van die program beskikbaar.
  Vertalings:    beskikbaar
Engels: available(en)
Nederlands: beschikbaar(nl)