Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bewe 
Verlede Tyd  ek   het gebewe    
Teenwoordige deelwoord bewende     

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

be•we

     Betekenisse

onwillekeurige rukbewegings maak; hewig tril van koue of skrik

     Voorbeeldsinne

  1. “Ek het so gebewe dat hy gesukkel het om die ring aan my vinger te kry,” het Van Rooyen skertsend aan Maroela Media vertel.[1]

     Sinonieme

Beef

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: tremble(en)
Nederlands: beven(nl)

  Verwysings