beweging
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
beweging | bewegings, beweginge |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
beweginkie | beweginkies |
-
(lêer)
- be•we•ging
- 'n Toestand waarin die ligging heeltyd verander.
- Van plek of posisie verander.
- 'n Organisasie.
- Sonder aansporing of druk van ander (uit eie beweging).
- Na die tussenstop kom die trein weer in beweging. Die heen-en-weer-beweging van die trein het my aan die slaap gesus.
- Die beweging van voorwerpe word deur Newton se wette beskryf.
- Hy het by 'n politieke beweging aangesluit.
- Die student het al die take uit eie beweging voltooi.
Vertalings: beweging | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor beweging.