Bywoord
binne
Hulp:IPA: [ˈbɪ.nə]
    
(lêer)
Deur sekere goed of grense omring.
Die kinders speel buite terwyl die grootmense binne sit.
buite
  Vertalings:   
Engels: in(en), inside(en)
Nederlands: binnen(nl)


Voorsetsel
binne
  1. In 'n bepaald bestek of ruimte.
  2. In 'n bepaalde tyd.
  1. Hierdie straat lê binne die kanaalband.
  2. Ons verwag binne 'n week uitsluitsel oor hierdie kwessie.
  1. buite
  Vertalings:   
Engels: in(en), inside(en), within(en)
Nederlands: binnen(nl)