Afrikaans (af)

Bywoord
buite

  Uitspraak

    
(lêer)

  Bywoord

     Betekenisse

Nie ingeslote; nie deur sekere goed of grense (soos 'n muur of heining) omring nie.

     Voorbeeldsinne

Die kinders speel buite terwyl die grootmense binne sit.

     Antonieme

binne

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: outside(en)
Nederlands: buiten(nl)


Voorsetsel
buite

  Voorsetsel

     Betekenisse

Nie deur iets omring nie.

     Voorbeeldsinne

Hy woon buite die stad.
Ons eet dikwels buite in die tuin.

     Antonieme

binne

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: outside(en)
Nederlands: buiten(nl)