'n Blesbok

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  blesbok     blesbokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  blesbokkie     blesbokkies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere) Damaliscus pygargus phillipsi, 'n groot wildsbok wat in die Hoëveld van Suid-Afrika aangetref word.

     Voorbeeldsinne

'n Volwasse blesbok het 'n gemiddelde massa van 80 kg en 'n hoogte van 95 cm.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels blesbuck(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor blesbok.