bloukraanvoël
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bloukraanvoël | bloukraanvoëls |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bloukraanvoëltjie | bloukraanvoëltjies |
- blou•kraan•voël
- (voëls) Grus paradisea, 'n groot voël in Suid-Afrika wat 'n skaars, endemiese, bedreigde standvoël is.
- Die bloukraanvoël is Suid-Afrika se nasionale voël.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor bloukraanvoël.