Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bobotie     —  

  Uitspraak

    
(lêer)
bo•bo•tie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(voeding) 'n Tradisionele Suid-Afrikaanse gereg

     Voorbeeldsinne

  1. Bobotie is 'n trots Suid-Afrikaanse dis wat nie sommer teleurstel nie.[1]

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bobotie(en)
Nederlands: bobotie(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bobotie.

  Verwysings