Bosvark

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bosvark     bosvarke  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

bos•vark

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(soogdiere)   Potamochoerus larvatus, 'n grys tot donkerbruin varkspesie wat aan die ooskus van Suid-Afrika en in Zimbabwe en Mosambiek voorkom.

     Voorbeeldsinne

  1. Daar is gevind dat bosvarke verkwistend op suikerriet voed deur baie meer te beskadig as wat hulle verbruik. [1]

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: bushpig(en)
Frans: potamochère du Cap(fr)
Nederlands: boszwijn(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bosvark.

  Verwysings

  1. Suid Afrikaanse Tydskrif Vir Natuurnavorsing, Volume 18, 1988