'n Glas brandewyn.
Enkelvoud Meervoud
  brandewyn     brandewyne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  brandewyntjie     brandewyntjie  
    
(lêer)
bran•de•wyn
'n Soort sterke drank; gedistilleerde wyn wat gewoonlik 40–60% etielalkohol per volume bevat.
Brandewyn is suiwer in die sin dat geen preserveermiddels bygevoeg word nie.
«Brandewyn het geen brieke nie.»
Sommige mense verloor selfbeheersing as hulle sterk drank drink.
«Brandewyn raas as dit uit die vat kom.»
Besope mense is gewoonlik luidrugtig.
mampoer
  Vertalings:    brandewyn
Engels: brandy(en)
Nederlands: brandewijn(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor brandewyn.