bron
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
bron | bronne |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
bronnetjie | bronnetjies |
- 'n Natuurlike fontein; plek waar water uit die aarde opborrel of spuit.
- Plek of materiaal waar ander stowwe as water verkry kan word.
- Die oorsprong of begin van iets; oorsaak.
- Waaruit mens inligting verkry; geskrifte en ander media waaruit gegewens geput word; argiefstuk.
- Hierdie bron lewer suiwer, helder drinkwater.
- Hierdie mineraal is 'n bron van goud en silwer.
- Die bron van 'n rivier is waar die rivier begin (ontspring).
- Die joernalis beskerm sy bron sorgvuldig.
Vertalings: 1. Natuurlike fontein | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Wat ander stowwe lewer. | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 3. Oorsprong | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 4. Waaruit mens inligtings verkry | |||
---|---|---|---|