Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bron     bronne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bronnetjie     bronnetjies  

  Woordafbreking

bron•ne

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van bron; meer as een bron. Natuurlike fonteine; plekke van oorsprong; geskrifte en ander media waaruit mens gegewens kry.

     Voorbeeldsinne

  1. Hierdie bronne lewer suiwer, helder drinkwater.
  2. Die joernalis beskerm sy bronne sorgvuldig.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sources(en)
Nederlands: bronnen(nl)