Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord broncode m broncodes

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈbrɔn.ko.də]
    
(lêer)

  Woordafbreking

bron•co•de

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(rekenaarwetenskap) Bronkode.

     Voorbeeldsinne

«De broncode van iBoot, deel van het bootproces van iOS, is op GitHub verschenen.[1]»
Die bronkode van iBoot, wat deel uitmaak van die bootproses vn iOS, het op GitHub verskyn.

  Verwysings