Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  dra by   
(in bysin)   ... dat ek  bydra 
Verlede Tyd  ek   het bygedra        
    
(lêer)
by•dra
  1. Die aksie om te gee; skenk of hulp verleen.
  2. 'n Aandeel lewer.
  1. Ons moes tot die instandhouding van die skool bydra.
  2. Sal jy asb bydra deur koeksisters te bak? Ja, my bydrae sal wees om koeksisters te bak.
  3. Die mensdom dra by tot die klimaatverandering. Het blankes bygedra tot Zimbabwe se huidige probleme?
bydrae
  Vertalings:    bydra
Engels: contribute(en)
Nederlands: bijdragen(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bydra.