Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  bydrae     bydraes    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bydraetjie     bydraetjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

by•dra•e

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Skenking of iets wat 'n saak help; wat mens as sy aandeel tot 'n gemeenskaplike doel gee; kontribusie.

     Voorbeeldsinne

My bydrae is om koeksisters te bak.

     Sinonieme

aalmoes, geskenk

     Verwante woorde

bydra

     Vertalings

  Vertalings:    bydrae
Engels: contribution(en)
Nederlands: bijdrage(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor bydrae.