geskenk
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
geskenk | geskenke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
geskenkie | geskenkies |
Woordafbreking
- ge•skenk
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Present; iets wat iemand vir jou gee; wat gegee is sonder om iets terug te verwag.
Voorbeeldsinne
- Wat is die snaakste geskenk wat jy vir Kersfees gekry het?
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|