'n Opgemaakte kersboom met presente daaronder.
Enkelvoud Meervoud
  kersboom     kersbome    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kersboompie     kersboompies  
kers•boom
'n Naaldboom (eg of nagemaak) wat rondom Kersfees versier word.
Dit is tradisie om 'n kersboom vir Kersfees te versier.
  Vertalings:   
Deens: juletræ(da) o
Duits: Weihnachtsbaum(de) m
Engels: Christmas tree(en)
Nederlands: kerstboom(nl)