byeenkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
byeenkoms | byeenkomste |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
byeenkomsie | byeenkomsies |
- by•een•koms
- 'n Samekoms van mense.
- By dié byeenkoms het wêreldleiers op 'n globale aksieplan vir volhoubare ontwikkeling ooreengekom.
- Die Universiade is 'n internasionaal sportbyeenkoms vir universiteitstudente.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|