vergadering
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vergadering | vergaderings |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vergaderingkie | vergaderingkies |
- ver•ga•de•ring
- 'n Georganiseerde byeenkoms waartydens sake bespreek en besluite geneem word.
- Volgens die notule het die voorsitter die vergadering met 'n gebed geopen.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|