Afrikaans (af)

Bywoord
byna

  Woordafbreking

by•na

  Bywoord

     Betekenisse

Amper, maar nie heeltemal nie.

     Voorbeeldsinne

Hy het byna genoeg geld om die motor te koop.
Sy het byna die toets gedop.

     Sinonieme

amper

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: almost(en), nearly(en)
Frans: presque(fr)
Nederlands: bijna(nl)