• Tuisblad
  • Lukrake blad
  • Meld aan
  • Voorkeure
  • Skenkings
  • Inligting oor Wiktionary
  • Vrywaring

amper

  • Lees in 'n ander taal
  • Hou dop
  • Wysig

Inhoud

  • 1 Afrikaans (af)
    • 1.1 Etimologie
    • 1.2 Uitspraak
    • 1.3 Woordafbreking
    • 1.4 Met Arabiese letters
    • 1.5 Bywoord
      • 1.5.1     Betekenisse
      • 1.5.2     Voorbeeldsinne
      • 1.5.3     Sinonieme
      • 1.5.4     Vertalings
  • 2 Nederlands (nl)
    • 2.1 Uitspraak
    • 2.2 Bywoord
      • 2.2.1     Betekenisse

Afrikaans (af)

Bywoord
amper

  Etimologie

Van Maleis: hampir, "amper, byna".

  Uitspraak

IPA: [ˈɑmpər]

  Woordafbreking

am•per

  Met Arabiese letters

اَمْپِرْ

  Bywoord

     Betekenisse

Byna, so dat min skeel, so hittete, na aan.

     Voorbeeldsinne

Hy het amper genoeg geld om die motor te koop.

     Sinonieme

byna

     Vertalings

  Vertalings:    amper
Arabies: تقريبباً(ar) (takrieban)
Duits: fast(de), beinahe(de), nahezu(de)
Engels: almost(en), nearly(en)
Esperanto: preskaŭ(eo)
Frans: presque(fr)
Grieks (Dhimotiki): σχεδόν(el) (schedon)
Hongaars: majdnem(hu), szinte(hu)
Indonesies: hampir(id)
Italiaans: quasi(it)
Latyn: paene(la)
Maleis: hampir(ms)
Moldawies: de aproape
Nederlands: bijna(nl)
Persies (Wes-): تقریبباً(fa) (tagrieban)
Portugees: quase(pt)
Roemeens: de aproape(ro)
Russies: почти(ru) (potsjti)
Spaans: casi(es)
Sweeds: nästan(sv), närapå(sv)
Turks: hemen hemen(tr)
Wit-Russies: амаль(be) (amal)
Volapük: ti(vo)


Nederlands (nl)

Woord
amper

  Uitspraak

IPA: [ˈɑmpər]

  Bywoord

     Betekenisse

nouliks
Ontsluit van "https://af.wiktionary.org/w/index.php?title=amper&oldid=192833"
Last edited on 17 Februarie 2018, at 08:26

Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 3.0, tensy anders vermeld.
  • Die bladsy is laas op 17 Februarie 2018 om 08:26 bygewerk.
  • Die teks is beskikbaar onder die lisensie Creative Commons Erkenning-Insgelyks Deel. Aanvullende voorwaardes kan moontlik ook van toepassing wees. Sien die Algemene Voorwaardes vir meer inligting.
  • Privaatheidsbeleid
  • Inligting oor Wiktionary
  • Vrywaring
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Rekenaarweergawe
  • Ontwikkelaars
  • Statistieke
  • Koekieverklaring