Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  chloreer 
Verlede Tyd  ek   het gechloreer        
chlo•reer
(chemie) Met chloorgas behandel en laat reageer.
Water van 'n swembad soms gechloreer om dit te desinfekteer.
  Vertalings:   
Nederlands: chloreren(nl)


Hulp:IPA: [χlɔ.ˈrɪ:r]
    
(lêer)
chlo•reer
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van chloreren
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van chloreren
  3. gebiedende wys van chloreren
1.: Ik chloreer.
2.: Chloreer je?
3.: Chloreer!