Enkelvoud Meervoud
  dame     dames    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dametjie     dametjies  
da•me
  1. 'n Beskaafde vrou.
  2. Formele term vir 'n vrou.
  3. (skaak) Die koningin op 'n skaakbord.
  1. Die wilde jong meisie het mettertyd 'n ware dame ontaard.
  2. Daar is aparte toilette vir dames en here. Geagte dames en here! Ek heet u hartlik welkom.
  3. Ná die koning is die dame die belangrikste skaakstuk.
heer
  Vertalings:   1 en 2. 'n Vrou
Engels: lady(en)
Nederlands: dame(nl)
  Vertalings:   3. Skaakstuk
Engels, queen(en)
Nederlands: dame(nl)