'n Deken.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  deken     dekens    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dekentjie     dekentjies  

  Woordafbreking

de•ken

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Bedbedekking met 'n dekoratiewe ontwerp; bedsprei wat oor 'n opgemaakte bed gegooi word
  2. Kerklike of akademiese amp en territoriale eenheid.

     Voorbeeldsinne

  1. Gooi die deken oor jou bed.
  2. Vigilius is in 531 as deken in die kerk ingewy.

     Eienskappe

'n Valse vriend.

     Verwante woorde

duvet, laken, kombers, kussing

     Vertalings

  Vertalings:    deken
Engels: quilt(en)
Nederlands: kombers(nl)