Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  dekgewas     dekgewasse  

  Etimologie

dek +‎ gewas

  Woordafbreking

dek•ge•was

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. (landbou) 'n Gewas wat in rotasie met ander geawasse of tussen die gewas se rye verbou word om die grond se stabiliteit te ondersteun

     Voorbeeldsinne

  1. 'Dekgewasse in wingerde stabiliseer die grondstruktuur, verbeter waterinfiltrasie en produseer 'n materiaalmat wat vogbewarend is en ook die ontkieming van somergroeiende onkruide onderdruk.[1]

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels cover crop(en)
Nederlands dekgewas(nl) o

  Verwysings