Enkelvoud Meervoud
  gewas     gewasse  
ge•was
  1. (landbou) Plante wat verbou word om te oes
  2. (medies) 'n Oormatige plaaslike weefselgroei.
  1. Die woord gewas verwys na 'n bepaalde soort plant, byvoorbeeld: die vernaamste gewasse wat langs die Oranjerivier verbou word, is druiwe.[1]
  2. Deaar is goedaardige en kwaadaardige gewasse.
  1. .
  2. .Tumor
  1. Bolgewas, dekgewas
  Vertalings:   1. Plante
Engels crop(en)
Nederlands gewas(nl) o
Voltooide deelwoord
Werkwoord was
Werkwoordelik gewas
Naamwoordelik gewas,
gewaste, gewasse  
Negatief ongewaste, ongewasse
Werkwoordelike verlede deelwoord
1. vorm die verlede tyd van was
2. vorm die lydende vorm van was
Naamwoordelike verlede deelwoord
3. Byvoeglik: met water ens. skoongemaak
1. Hy het sy kar gewas
2. Die kar word gewas.
3. Die gewaste kar lyk soos nuut