Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   demokraties     demokratiese      
de•mo•kra•tie•se
Attributiewe vorm van demokraties; in ooreenstemming met die konsep van demokrasie; demokrasie nastreef; ten gunste van die demokrasie wees en optree.
Die terreurgroep probeer om die demokratiese regsorde omver te werp.
dem.
  Vertalings:    demokratiese
Engels: democratic(en)
Nederlands: democratische(nl)