Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   demokraties     demokratiese      

  Woordafbreking

de•mo•kra•ties

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

(politiek) In ooreenstemming met die konsep van demokrasie; demokrasie nastreef; ten gunste van die demokrasie wees en optree.

     Voorbeeldsinne

Republieke is nie noodwendig demokraties nie.
Die terreurgroep probeer om die demokratiese regsorde omver te werp.

     Afkorting

dem.

     Vertalings

  Vertalings:    demokraties
Engels: democratic(en)
Nederlands: democratisch(nl)