Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  demokrasie     demokrasieë    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  demokrasietjie     demokrasietjies  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Etimologie

Van Grieks, 'δημοκρατíα' wat bestaan uit 'δημος' (die mense), en 'κρατειν' (om te regeer), en die suffiks 'íα'; dit beteken dus "Regering deur die mense".

  Woordafbreking

de•mo•kra•sie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(politiek) 'n Regeringsvorm gekenmerk deur gereelde en vry verkiesings waaraan meer as een party kan deelneem; verskansde burgerregte en vrye media.

     Voorbeeldsinne

In 'n demokrasie is die eerste minister dikwels die leier van die grootste party, maar in gevalle waar 'n koalisie regeer, is dit nie noodwendig die geval nie.

     Verwante woorde

demokraties, demokratiese

     Vertalings

  Vertalings:    demokrasie
Engels: democracy(en)
Nederlands: democratie(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor demokrasie.