Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  depolimerisasie     depolimerisasies  

  Woordafbreking

de•po•li•me•ri•sa•sie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) Die afbraak van groot polimeermolekule in kleiner oligo- en monomere.

     Voorbeeldsinne

Termiese depolarisasie is 'n belangrike nuwe proses vir die afbreek van komplekse organiese materiale na ligter rou olie.

     Antonieme

polimerisasie

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: depolimerization(en), depolimerisation(en)
Nederlands: depolimerisatie(nl)